Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "President Steyn" deur JAN F.E. CELLIERS
"President Steyn" deur JAN F.E. CELLIERS [boodskap #10393] Ma, 18 Augustus 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
PRESIDENT STEYN
Jan F.E.Celliers

Dis skoon vir 'n held om te val
aan die voete van wie hy gedien het,
skoon vir sy skeidende gees
dat moeders die laaste mog wees
wat sy sterwende oog gesien het.
Maak hom 'n graf op die grond
wat sy liefde gewy en geseën het:
dis skoon vir 'n held om te rus
aan die voete van wie hy beween het.
Vorige onderwerp: "ballade van die beskawing" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: "Weeklag van die sater in die winkelsentrum" deur FERDI GREYLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:32:51 MGT 2024